VASBYT. LUSLYK.

Suid-Afrikaanse kuierkultuur sedert ons kan onthou

Stof op die boots.
Wyn op die stoep.

Myn & Wyn is nie net ’n event nie. Dis die mense, die musiek, die stories wat die volgende oggend net effens verander — en die vriend wat belowe hy gaan “net vir een” bly.

Live musiekTwak praatMemories maakGeen vroeg huis toe nie
Vriende wat die Myn en Wyn gees geniet
’n Myn en Wyn vriend reg vir die kuier
DRESS CODE:
Bietjie fancy,
bietjie stof
“Net een glas.”— elke leuen ooit

KOLE • KUIER • KAKPRAAT • CABERNET

GOEIE MUSIEK◆SLEGTE PLANNE◆REGTE MENSE◆LEKKER WYN◆GEEN SPYT NIE◆NOG ’N ROUND

Nie net ’n event nie.
Dis ’n hele storie.

Ons vat die rou hart van die myn, die siel van goeie musiek en die warmte van ’n glas wyn. Dan gooi ons ’n huis vol mense by wat lag asof môre ’n publieke vakansiedag is.

Live musiekFeestePrivate functionsCorporate events

BEWYSE VAN GOEIE BESLUITE*

Ons maak nie content nie.
Ons maak memories.

* “Goeie” is oop vir interpretasie.
Vriende saam by ’n buitelug kuier
Die manne ✓
Vriende wat rooiwyn geniet
Hidrasie.
Myn en Wyn span by ’n live show
Hier raak dit ernstig.
’n Snaakse oomblik in die bos
Lang storie.
Vriende wat saam kuier
Niemand onthou die joke nie.
’n Warm familie oomblik
Dis vir die mense.
Myn en Wyn by ’n musiekaand
Volume op elf.
100% EGTE MENSE
GEEN STOCK PHOTOS
Van soundcheck tot die laaste encore

Een span.
Die hele show.

Van ’n intieme kuier tot ’n volskaalse fees — ons bou die hele event solution. Klank, stage, beligting, visuals, talent en die mense wat die program glad laat loop.

Bou my event ↗
Myn en Wyn span by ’n live show
Van stage na storie.
Myn en Wyn span saam met ’n kunstenaar
Talent. Team. Lekker tyd.
Myn en Wyn backstage by ’n vertoning
Backstage tel ook.
Audio span besig met soundcheck
Soundcheck voor die skop.
FULLSHOW
KLANK • LIGTE • ACTION
01

Klank

Volle audio-oplossings, soundcheck en tegniese crew

02

Stage

Staging, rigging en ’n show-ready platform

03

Beligting

Mood, movement en ligte wat die oomblik dra

04

Visuals

Screens, content playback en visuele show support

05

DJ’s

Van die eerste aankoms tot die laaste encore

06

Comedy shows

Talent, timing en die regte setup vir elke punchline

07

MC & presenting

Professionele MC-werk, presenting en programvloei

08

Event games

Crowd games, activations en lekker deelname

09

Foto & video

Event coverage, social clips en memories wat bly

10

Special requests

Sê wat jy droom — ons kyk hoe ons dit laat werk

ENIGE GROOTTE. ENIGE STAGE.

Ons kan enige grootte venue of festival akkommodeer op audio, visuals en ligte. Jy bring die datum. Ons bring die plan, die gear en die gees.

Special request? Praat met ons ↗

Book Myn & Wyn
vir jou event.

Vertel ons net waar, wanneer en watse tipe kuier jy beplan. Ons span sal terugkom met beskikbaarheid en die regte opsie vir jou event.

01

Feeste & venues

02

Corporate functions

03

Private celebrations

BOOKING NAVRAAG

Ons reply so gou moontlik.

Die merch drop.

Klein batch. Groot gees. Gemaak vir mense wat myn, wyn en ’n proper kuier verstaan.

01

Tee

MW

Heavyweight cotton

The Pit Tee

R399
02

Cap

MW

Classic trucker

Grawe & Skink Cap

R299
03

Tumbler

MW

Steel wine cup

Myn & Wyn Tumbler

R249

* Kies Mans/Dames en jou size in die bag. Shipping word voor Yoco by die totaal gevoeg.

Sien jou by die volgende kuier.

Kom ons maak
’n storie.

Book Myn & Wyn ↗